Forseer jou kinders se verhoudings — vir God

February 15, 2009

Christenskrywer Chuck Black het die volgende snert te sê:

When it comes to dating, he says his children have been brought up to embrace a biblical view on the subject.

OneNewsNow sê:

Black notes his children are not allowed to date, unless the dating is intentional and leading toward marriage. He adds that his children were prepared beforehand for the dating guidelines.

Vir ‘n almagtige God verwag hy darem ‘n klomp petty stront van sy kinders.

Lees en braak.


Boulderpolisie sê moordenaar teiken nie-Christene

Januarie 9, 2009

Derik Bonestroo’s confrontation with fellow workers at Eldora Mountain Resort appeared to be a well-planned scheme to kill co-workers who were not Christian, according to investigators from the Boulder County Sheriff’s Office.

God moet bietjie sy huis in orde kry. Dit sluit sy kinders in. Vir iemand wat die Heelal wil regeer doen hy nie rêrig ‘n goeie jop op Aarde nie.

Berig.


Vrou lewendig verbrand oor bygelowige stront

Januarie 8, 2009

CNN berig dat ‘n vrou in plattelandse Papua Nieu-Guinea vasgebind is en lewendig verbrand is. Hoekom? Haar mense glo in bonatuurlike stront.

Maar my bonatuurlike stront is beter as jou bonatuurlike stront want ons steek niemand aan die brand nie.

Maak dit enigsins saak dat die bonatuurlike nie bestaan nie?

Berig.


Lys van gode wat 25 Desember verjaar

December 26, 2008

Gode wat 25 Desember verjaar, by geboorte deur wysemanne besoek word, wat op ‘n heuwel sterf aan ‘n kruis of ‘n boom, drie dae hel toe gaan en dan ‘n regter word is so oud soos die berge.

Hier is ‘n lys van ons verjaarsdagmaatjies:

Horus (c. 3000 vC)
Osiris (c. 3000 vC)
Attis of Phrygia (c.1400 vC)
Krishna (c. 1400 vC)
Zoroaster/Zarathustra (c. 1000 vC)
Mithra of Persia (c. 600 vC)
Buddha (Siddartha Gautama — c. 563 vC)
Heracles (c. 800 vC)
Dionysus (c. 186 vC)
Tammuz (c. 400 vC)
Adonis (c. 200 vC)
Hermes
Bacchus
Prometheus

Kyk hoeveel is ouer as Jesus. Raai wie is die fake?


Ouers laat hul dogter sterf, want dit is hul ‘reg’

December 20, 2008

A Clackamas County, Ore., couple accused of letting their infant daughter die by relying on prayer, rather than medicine, today asked that the charges be dropped, arguing that they infringe on their freedom of religion and their right to raise their children in their own way.

Carl Worthington, 28, and his wife, Raylene, 25, belong to a church that believes in faith healing, and police said that, instead of going to a doctor when their 15-month-old daughter Ava got sick, they turned to prayer.

The infant girl died March 2 from bacterial bronchial pneumonia and an infection, both of which could have been cured with common antibiotics, the medical examiner said.

Berig.


So what?

December 18, 2008

Michael van Ons Geloofgesprek skryf die volgende oor die dood van Kennedy, Huxley en Lewis.

Is dit nou nie toevallig nie? Hierdie drie mense wat die wêreld verseker direk beïnvloed het.
As julle, soos ek, nie baie vertroue het in “blinde kans” nie, dan laat dit ‘n mens tog wonder wat die simboliek agter hierdie drie se gesamentlike afsterwe is.

Daar is nie simboliek agter mense se dood nie. Dit laat mens nie wonder nie. Dit laat net jóú wonder. Gaan jy simboliek soek in die gesamentlike dood van Buddy Holly, Ritchie Valens en The Big Bopper?

Gaan lees gerus op http://onsgeloofgesprek.blogspot.com hoe mense mekaar aansteek en warm broei om sonder teespraak bygeloof as geloof te smous.


Nog een van die Here se dienaars gevang vir kindermolestasie

December 18, 2008

Die keer in Brittanje. Dit hou klaarblyklik aan sedert die 1980s.

Oe, die Christelike Kerk is darem wonderlik.

Lees.


Mormone bekak hulself oor Moffies

December 13, 2008

Mormone is Christene.

Goed. Die Mormone het ‘n universiteit genaamd BYU. Amper soos die Doppers met die ou PU vir CHO. BYU het onlangs hul gatte aan Jesus se gepreek oor naasteliefde en sy kuiers saam hoere afgevee en hul messe vir die moffies geslyp.

As deel van ‘n kunsprojek het ‘n student moffies afgeneem en langs elk nog ‘n foto geplaas van ‘n ander persoon wat die moffie ondersteun. En ondersteuning hét die gay mense nodig. Dit is nie maklik om ‘n Christen tussen ‘n klomp skynheilige Christene te wees nie. Om my punt te staaf het die universiteit die uitstalling gesensor.

Het die universiteit hom uitgespreek oor kinderhuwelike en veelwywery? Nee. God laaik poena! Al is dit kinderpoena (soos Maria wat hóé oud was? 12? 13? 14?).


South Carolina kry op sy moer

December 12, 2008

South Carolina se mense gee nie ‘n fok om of kerk en staat geskei is nie. Na soveel eeue wat die mens oor en oor en oor en oor moes leer dat dit ‘n kak idee is om NIE kerk en staat te skei NIE, wil sommige Christene net nie fokken hoor nie. 

Die donners wil hul bygeloof en afgod bevorder deur nommerplate op hul voertuie aan te bring wat sê: “I believe”. 

Raai wat? Die judge het gesê fok julle! Not te donner sit julle daardie kak op julle karre.

Fókkers!


Satan kry die skuld vir Buchan-bôggerop!

December 11, 2008

‘n Buchanite skryf op Facebook:

Ek was nou die dag by die Coca Cola Park, Dit was Great. Net te jamer oor die tegniese komplikasies wat deur die reen geskep was, Die duiwel het seker gemaak ons kon nie sy laaste gebed hoor nie.

Jip, een of ander poephol weet nie hoe om ‘n donnerse klankstelsel aan die werk te hou nie en raai wie kry die skuld? ‘n Katolieke monster met twee horings, ‘n stert, ‘n vurk en ‘n 24 cm-lange penis!

Snaaks dat Niek uit die Heelal met miljarde sterrestelsels, Gauteng, Fokken Suid-Afrika kies om ‘n fokken luidspreker se kabel uit te prop.

Gauteng moet seker ‘n moerse fokken belangrike plek wees dat ou Satan daar ‘n draai sal maak.


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.