Gode wat 25 Desember verjaar, by geboorte deur wysemanne besoek word, wat op ‘n heuwel sterf aan ‘n kruis of ‘n boom, drie dae hel toe gaan en dan ‘n regter word is so oud soos die berge.
Hier is ‘n lys van ons verjaarsdagmaatjies:
Horus (c. 3000 vC)
Osiris (c. 3000 vC)
Attis of Phrygia (c.1400 vC)
Krishna (c. 1400 vC)
Zoroaster/Zarathustra (c. 1000 vC)
Mithra of Persia (c. 600 vC)
Buddha (Siddartha Gautama — c. 563 vC)
Heracles (c. 800 vC)
Dionysus (c. 186 vC)
Tammuz (c. 400 vC)
Adonis (c. 200 vC)
Hermes
Bacchus
Prometheus
Kyk hoeveel is ouer as Jesus. Raai wie is die fake?
Die boodskap is wat belangrik is naamlik, mens kannie met geld of deur iets anders te offer, sondevergifnis ontvang. Mens moet mens se liggaam diensbaar stel vir God se werke.