Vrou lewendig verbrand oor bygelowige stront

CNN berig dat ‘n vrou in plattelandse Papua Nieu-Guinea vasgebind is en lewendig verbrand is. Hoekom? Haar mense glo in bonatuurlike stront.

Maar my bonatuurlike stront is beter as jou bonatuurlike stront want ons steek niemand aan die brand nie.

Maak dit enigsins saak dat die bonatuurlike nie bestaan nie?

Berig.

One Response to Vrou lewendig verbrand oor bygelowige stront

  1. Hans Matthysen says:

    Dit is baie duidelik teen die Christus se prediking, dus stem ek vir Christus.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.